Laerskool Roodekrans Beheerliggaam

Laerskool Roodekrans Posbus 2152 Wilropark 1731 Hv. Wilde Amandel en Gardenia straat Roodekrans Telefoon nr: 011 764-2920 Faks nr: 011 764-2207

Monday, June 4, 2007

Oop deure!

Die beheerliggaam van Laerskool Roodekrans is verkies deur die ouers en ons werk vir die ouers. Dis baie belangrik dat ons probleme moet aanspreek so dra dit opduik, anders daan ons onsself vas loop in 'n berg probleme.

Indien jy 'n probleem het kontak gerus die hoof - Mnr. Jan Meyer, by 011 764 2209
of die voorsitter van die beheerliggam - Mnr. Philip Basson, by 083 002 0034.